Elia Kazan

Elia Kazan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Kazan omstreeks 1967.

Geboortenaam Elias Kazantzoglou
Geboorte (1909-09-07)7 September 1909
Sterfte 28 September 2003 (op 94)
Aktiewe jare 1934-1976

Elia Kazan (gebore as Elias Kazantzoglou; 7 September 190928 September 2003) was ’n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, skrywer en akteur wat deur The New York Times beskryf is as "een van die mees geëerde en invloedryke regisseurs in die geskiedenis van Broadway en Hollywood".[1]

  1. Rothstein, Mervyn (28 September 2003). "Elia Kazan, Influential Director, Dies at 94". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2016. Besoek op 28 Januarie 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy